{"id":150,"date":"2010-08-10T17:01:51","date_gmt":"2010-08-10T15:01:51","guid":{"rendered":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/?p=150"},"modified":"2010-08-11T16:26:07","modified_gmt":"2010-08-11T14:26:07","slug":"immer-jonk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/?p=150","title":{"rendered":"Immer Jonk"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/wp-content\/uploads\/blog.wimfourie.co.za\/2010\/08\/IMGP5324b-2-4.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-medium wp-image-151\" title=\"IMGP5324b-2 (4)\" src=\"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/wp-content\/uploads\/blog.wimfourie.co.za\/2010\/08\/IMGP5324b-2-4-293x300.jpg\" alt=\"\" width=\"293\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/wp-content\/uploads\/\/blog.wimfourie.co.za\/2010\/08\/IMGP5324b-2-4-293x300.jpg 293w, https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/wp-content\/uploads\/\/blog.wimfourie.co.za\/2010\/08\/IMGP5324b-2-4.jpg 470w\" sizes=\"auto, (max-width: 293px) 100vw, 293px\" \/><\/a><a href=\"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/wp-content\/uploads\/blog.wimfourie.co.za\/2010\/08\/IMGP5324b-2-41.jpg\"><\/a><\/p>\n<p>Die nuwe groei van die amper-lente laat my vandag nadink oor jeug, jonkwees en daardie rare kwaliteit om jonk van gees te bly.<\/p>\n<p>In my Matriekjaar huiwer ek voor die werklikheid van die &#8220;grootmenslewe&#8221; wat wag. Eers die lekker van studentewees en dan, &#8216;n eie loopbaan. Verantwoordelikheid.<\/p>\n<p>Ons sit die middag in die middestad van Johannesburg. My ouers het my gebring vir &#8216;n beurs-onderhoud. Ek het\u00a0by Anglo American vir &#8216;n studiebeurs aansoek gedoen. Binnekort moet ek die intimiderende toringgebou instap. Daar speel &#8216;n liedjie oor die radio. My Ma draai die volumeknoppie harder en s\u00ea: &#8220;Luister na die liedjie en maak dit jou eie.&#8221; Ek luister na die Lied van Bob Dylan wat so mooi gesing word deur Joan Baez. Die titel van die liedjie &#8211;<br \/>\nForever Young<\/p>\n<p>May\u00a0God bless and keep you always,<br \/>\nMay your wishes all come true,<br \/>\nMay you always do for others<br \/>\nAnd let others do for you.<br \/>\nMay you build a ladder to the stars<br \/>\nAnd climb on every rung,<br \/>\nMay you stay forever young,<br \/>\nForever young, forever young,<br \/>\nMay you stay forever young.<\/p>\n<p>May you grow up to be righteous,<br \/>\nMay you grow up to be true,<br \/>\nMay you always know the truth<br \/>\nAnd see the lights surrounding you.<br \/>\nMay you always be courageous,<br \/>\nStand upright and be strong,<br \/>\nMay you stay forever young,<br \/>\nForever young, forever young,<br \/>\nMay you stay forever young.<\/p>\n<p>May your hands always be busy,<br \/>\nMay your feet always be swift,<br \/>\nMay you have a strong foundation<br \/>\nWhen the winds of changes shift.<br \/>\nMay your heart always be joyful,<br \/>\nMay your song always be sung,<br \/>\nMay you stay forever young,<br \/>\nForever young, forever young,<br \/>\nMay you stay forever young.<\/p>\n<p>Die liedjie word vir my &#8216;n lewenstemalied.<br \/>\nOm jou dromeleer\u00a0na die sterre\u00a0te klim, al is daar soms teleurstellings (ek het\u00a0toe nie die beurs gekry nie), Om steeds &#8216;n mens te\u00a0bly wat &#8220;upright, courageous and strong&#8221;\u00a0\u00a0is.<\/p>\n<p>Op Brekfis met die Shrink was die onderwerp Saterdag juis: &#8221;\u00a0The art of possibility.&#8221; Hoe om te leef en altyd nuwe lewensmoontlikhede te ontgin. Die tragiese is dat daar mense is wat juis ophou leef voordat hulle sterf. Wat eintlik reeds afskeid geneem het van die lewe, voordat hulle enduit en voluit geleef het.<\/p>\n<p>In die onlangse fliek: &#8220;the Curious case of Bejamin Button&#8221; ontgin die regisseur juis die tema van jonk vs oud. Wat sal gebeur as jy oud gebore word en dan jonger word tydens jou lewe? Dit is wat met Benjamin Button (goedvertolk deur Bradd Pitt) gebeur. By sy geboorte is hy &#8216;n verrimpelde stokou babatjie met oudersdomsvlekke. Hy word in die ouetehuis groot (of dan klein!) en begin geleidelik al jonger en fikser word. Tog besef hy dat dit hom isoleer van ander. Hy probeer die liefde van sy lewe oortuig dat ouderdom &#8216;n relatiewe saak is en dat al wat saak maak, die liefde is wat hulle vir mekaar het. Tog veroorsaak sy jonger word soveel probleme in hul verhouding dat hy uiteindelik van haar weggaan.<\/p>\n<p>Alphaville se lied&#8221; Forever Young&#8221; druk iets van hierdie versugting uit &#8211; om a la Benjamin Button immer jonk te kan wees:<\/p>\n<p>It&#8217;s so hard to get old without a cause<br \/>\nI don&#8217;t want to perish like a fading horse<br \/>\nYouth is like diamonds in the sun<br \/>\nAnd diamonds are forever<\/p>\n<p>Forever young,\u00a0I want to be forever young<br \/>\nDo you really want to live forever, forever forever<br \/>\nForever young,\u00a0I want to be forever young<br \/>\nDo you really want to live forever<br \/>\nForever young<\/p>\n<p>Die uitdaging bly: Nie om noodwendig fisies jonger te word nie, maar om innerlik jonk (en groeikragtig) te bly. Om selfs as volwassene, middeljarige nie &#8216;n geplooide siel rond te dra nie, maar iets van die entoesiasme van die nuwe polsende lewe te kan ervaar ongeag die datum op jou geboortesertifikaat.<\/p>\n<p>Daarom is die Bybelse beskrywing van die gelowige as immergroen boom (selfs tot in die sg. gryse jare) vir my so treffend:<\/p>\n<p>&#8220;Die regverdiges sal sterk wees soos die Palmbome&#8230;selfs in hulle ouderdom sal hulle nog toeneem in krag. Hulle sal fris en lewenskragtig wees.&#8221; (Psalm 92:13, 15)<\/p>\n<p>Dit lyk vir my dis die geheim &#8211; om lewenskragtig te kan bly &#8211; lewenslank, omdat jy soos die boom van Psalm 1 geplant is by die regte Bron. Daarom dat jy ook vrugte op die regte tyd dra.<\/p>\n<p>Ons is grootgemaak met die waarskuwing: &#8220;Onthou vroeg ryp, vroeg vrot!&#8221; Dit het dan meestal gesinspeel op kinders wat op vroe\u00eb ouderdom reeds &#8220;groot&#8221; wil wees. Dit lyk vir my dat die meeste lewensvervulling kom na diegene wat geduldig is met die proses van leef en weet dat die regte beloning ook kom vir hulle wat met verwagting bly leef:\u00a0 oop-oog en oop-hart. Wat met verwondering kyk na die lewe. Met &#8216;n verwagting. met hoop.<br \/>\nDalk is dit juis die kuns &#8211; ook vol verwagting te leef en tog ook geanker te wees.<\/p>\n<p>Soos die foto van die klein dopeling wat soveel moontlikhede het wat vir haar voorl\u00ea, maar tog die anker het van &#8216;n ouer\/grootouer wat vastigheid bied. Uiteindelik die sekerheid van &#8216;n anker, maar ook vlerke om te vlieg en drome te kan verwesentlik.<\/p>\n<p>So klompie jaar gelede hou ons vakansie by Badplaas &#8211; My Oom en Tannie, albei reeds in hul sestigs, hou saam vakansie. Ons sit vroegaand buite die restaurant waar daar mooi musiek speel. Toe die liedjie van Cliff Richard speel, staan my Oom op en neem hy my Tanne vir &#8216;n dans. Hulle dans met &#8216;n grasie \u00e9n met &#8216;n uitbundigheid. En maak al dansend die woorde van die liedjie waar:<\/p>\n<p>The young ones<br \/>\nDarling, we&#8217;re the young ones<br \/>\nAnd the young ones<br \/>\nShouldn&#8217;t be afraid<br \/>\nTo live, love&#8230;<\/p>\n<p>Once in every lifetime<br \/>\nComes a love like this<br \/>\nI need you,<br \/>\nYou need me<br \/>\nOh, my darling, can&#8217;t you see<br \/>\nThat young dreams<br \/>\nShould be dreams together<br \/>\nAnd young hearts<br \/>\nShouldn&#8217;t be afraid<br \/>\nAnd some day<br \/>\nWhen the years have flown<br \/>\nDarling, then we&#8217;ll teach<br \/>\nThe young one of our own<\/p>\n<p>Once in every lifetime<br \/>\nComes a love like this<br \/>\nI need you,<br \/>\nYou need me<br \/>\nOh, my darling, can&#8217;t you see<br \/>\nThat young dreams<br \/>\nShould be dreams together<br \/>\nAnd young hearts<br \/>\nShouldn&#8217;t be afraid<br \/>\nAnd some day<br \/>\nWhen the years have flown<br \/>\nDarling, then we&#8217;ll teach<br \/>\nThe young one&#8217;s of our own<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die nuwe groei van die amper-lente laat my vandag nadink oor jeug, jonkwees en daardie rare kwaliteit om jonk van gees te bly. In my Matriekjaar huiwer ek voor die werklikheid van die &#8220;grootmenslewe&#8221; wat wag. Eers die lekker van studentewees en dan, &#8216;n eie loopbaan. Verantwoordelikheid. Ons sit die middag in die middestad van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-150","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/150","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=150"}],"version-history":[{"count":8,"href":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/150\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":160,"href":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/150\/revisions\/160"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=150"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=150"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blog.wimfourie.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=150"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}